526. Chris van Noordwyk
Speel SA skolekrieket en later op provinsiale vlak vir Noord Transvaal.
527. Wihan van Noordwyk
Word in 1999 tot Luitenant-Kolonel in die SA Weermag bevorder. Hy oorleef wonderbaarlik die slagting op 16 Sep 1999 te Tempe toe 8 van sy kollegas doodgeskiet is deur 'n mede offisier.