330. Jacobus Janse van Noordwyk
Speel provinsiale rugby vir Vrystaat en Natal. sakeman van Mtubatuba.
535. Catharina Petronella Janse van Noordwyk
Jonk oorlede
539. Florence Julia van Noordwyk
Getroud met Van Vuuren.
540. Maria Susanna Elizabeth van Noordwyk
Getroud met Van Wyk.
Sterf in motorongeluk. Sersant in SAP.
383. Johannes Gerhardus van Noordwyk
Deur donderweer doodgeslaan.
396. Jacobus Streicher van Noordwyk
Kwalifiseer as onderwyser aan die Onderwyskollege Paarl en gee onderwys te Adelaide, Bellville, Riversdal, caolusberg en Montagu totdat hy 'n betrekking aanvaar by die Departement van Onderwys en Opleiding te Pretoria. In 1985 volg 'n skuif na Port Elizabeth as Senior Adjunk-hoofonderwyskundige waar hy in 1995 aftree en hom vestig op sy tuisdorp Riversdal. Intussen verwerf hy met deeltydse studies die grade BA, BA Hons en MA (Voorligtingsielkunde) aan die Universiteit van Stellenbosch.