291. Dirk Cornelius Janse van Noordwyk
Pastoor in die Lede van Christus kerk. Hy begin sy bediening in 1986 in Elsburg en in 1991 volg 'n skuif na Port Elizabeth. Verdere dienstydperke volg in Bloemfontein en Witbank totdat hy in 2001 'n beroep na Pretoria-Noord aanvaar.
498. Dirk Cornelius van Noordwyk
Speel provinsiale rugby vir die Poemas.
521. Denise Claire van Noordwyk
Getroud met De Jager.