424. Johanna Gertruida van Noordwyk
Getroud met Roodt
432. Johannes Nicolaas Casparus Janse Van Noordwyk
Ongetroud, bewaarder op Robbeneiland gevangenis.
230. Dirk Cornelis Jansen van Noordwyk
Was op Oakdale Hoer landbouskool - het as senior offisier in Polisie afgetree.
448. Elsabe Susanna Janse van Noordwyk
Nooit getroud.