Vermoedelik baie jonk oorlede.
333. Rodney van Noordwyk
Nooit getroud.
334. Jason Anthony van Noordwyk
Is jonk dood.
336. Jocelyn van Noordwyk
Sy is oorspronklik gedoop Helena Catharina Jocelyn maar die inskrywing is in 1965 gewysig net tot Jocelyn.
Johanna Catharina van Noordwyk
Haar grafsteen wys haar nooiensvan as Geldenhuys aan.
362. Susanna Petronella van Noordwyk
Sterf as gevolg van komplikasies na geboorte van die tweeling.
364. Willem Hendrik van Noordwyk
Jonk oorlede
Opvoedkundige. President van RGN vanaf Okt 1979.
173. Willem Hendrik Janse van Noordwyk
Die grafsteen dui die datum van afsterwe aan as 2 Jan 1947, terwyl die rekords as 30 Dec 1946 aangegee word.