151. Jacobus Petrus van Noordwyk
Nie op pa of ma se sterftekennisse - waarskynlik jonk oorlede
161. Martha Aletta van Noordwyk
Verskyn nie op haar ma of pa se sterftekennise nie, so sy is waarskynlik jonk oorlede.
167. Gerhardus Johannes Albertus van Noordwyk
Waarskynlik jonk dood want hy verskyn nie op sy pa se sterfkennis nie.
40. Johannes Jochemus van Noordwyk
Wewenaar van Jacksonstraat, Brits.
48. Hermanus Hendrik van Noordwyk
Geboortedatum op grafsteen verskil met geregistreerde geboortedatum.
196. Margaretha Susanna van Noordwyk
Getroud met Loots
53. Willem Hendrik Janse van Noordwyk
Grafsteen dui geboortedatum as 1 Apr 1881 aan.
Weduwee Stegman toe sy weer trou.
Grafsteen dui geboortedatum as 13 Feb aan, terwyl rekords dit as 13 Jan aantoon.