29. Abraham Verzyl Janse van Noordwyk
Leerlooier.
111. Susanna Petronella Janse van Noordwyk
Nooit getroud.
112. Dirk Cornelis Janse van Noordwyk
Nooit getroud.
123. Nicolaas Johannes van Noordwyk
Waarskynlik jonk dood.
128. Susanna Dorothea van Noordwyk
Verskyn nie op haar ma se sterfkennis nie en is dus waarskynlik jonk oorlede.
Boer te Nachtwag.
142. Daniƫl de Wet van Noordwyk
Nooit getroud.
145. Benjamin Lourens van Noordwyk
Geen kinders.