38. Willem Hendrik van Noordwyk
Jonk oorlede
47. Josina Johanna Catharina van Noordwyk
Getroud met Crafford
9. Willem Hendrik van Noordwyk
Boer
51. Willem Hendrik Janse van Noordwyk
Jonk oorlede.
61. Dirk Cornelis Janse van Noordwyk
Kinderloos
69. Elizabeth Petronella Christina van Noordwyk
Verskyn nie op haar pa se sterfkennis nie - moontlik jonk oorlede.
15. Jacobus Francois van Noordwyk
Woon te Corrente Rivier
75. Margaretha Jurina Humania Janse van Noordwyk
Woon te Kanonkop en trek na Bredasdorp in 1949 na haar man se dood. Geen kinders.
78. Christina Fransina Janse van Noordwyk
Oorlede op 12 jaar weens witseerkeel.
85. Dirk Cornelis Janse van Noordwyk
Word blind op 2 jarige leeftyd weens masels. Geen kinders.
86. Daniël Jacobus Janse van Noordwyk
Boer te Ou Houdshoek, Memel. Geen kinders.
89. Dirk Cornelis Janse van Noordwyk
Nooit getroud.
95. Frederick Jacobus Janse van Noordwyk
Nooit getroud.
104. Jacobus Petrus van Noordwyk
Jonk oorlede.
105. Johannes Daniël van Noordwyk
Van perd afgeval.
106. Jurie Johannes van Noordwyk
Jonk oorlede.