2. Willem Hendrik Janse van Noordwyk
Hy was 'n boer.
Vissermand en wewenaar to hy weer trou.
28. Willem Hendrik Janse van Noordwyk
Gewoon te Boesmansrivier in die distrik Robertson. Was nooit getroud.
5. Nicolaas Johannes Gerhardus Janse van Noordwyk
Boer. Woon te Oudeplaas en later te Brakfontein, Malagas.
34. Anna Margaretha van Noordwyk
Volgens haar ma se sterfkennis was sy in 1907 met David Nel getroud.
35. Johanna Catharina van Noordwyk
Weduwee in 1907.