1. Nicolaas Johannes Jansen van Noordwyk
Het vanaf Noortwijk in Holland na Suid-Afrika gekom. Hy het dus die naam Jansen na Janse van Noordwyk verander. Hy was volgens oorlewering 'n horlosiemaker.
Bly opdie plaas Wydgelegen, algemeen bekend as Oudeplaas.
Sy hertrou op 22 Desember 1833 met Jacobus Petrus du Toit. (DV Dirk Cornelis Uys en Alida Maria Uys)