Descendants of Nicolaas Johannes Jansen van Noordwyk

Notes


443. Catharina Johanna Van Noordwyk

Gebore om 03:10 op 'n warm Sondag oggend. Begin skoolloopbaan in 1974 in Durban en matrikuleer in 1985 aan die Hoerskool Dirkie Uys op die Bluff.


Gary William Clarke

Gary matrikuleer in 1979 aan die Pretoria Boys High School in Pretoria.


583. Matthew Thomas Clarke

Gebore om 18:21.