Descendants of Nicolaas Johannes Jansen van Noordwyk

Notes


263. Margaretha Aletta van Noordwyk

Weduwee Mostert in 1964.


Emerentia Cornelia Stoffelina Johanna van Zyl

Voorheen getroud met Jordaan.


292. Daniƫl Benjamin Christoffel van Noordwyk

Nooit getroud.


Cornelius Theodorus van Schalkwyk

1994 van Montagu.


299. Nicolaas Johannes van Noordwyk

Jonk dood.


132. Johanna Catharina van Noordwyk

Haar grafsteen wys haar nooiensvan as Geldenhuys aan.


304. Nicolaas Johannes Cornelis van Noordwyk

Was 'n elektrisien en is op 19 jarige ouderdom doodgeskok.


305. Willem Hendrik Janse van Noordwyk

Oorlede as gevolg van bloedvergiftiging. Nooit getroud.


308. Johannes Gerhardus van Noordwyk

Getroud met Martjie Kemp. Geen kinders.


309. Hendrik Jacobus van Noordwyk

Nooit getroud.


310. Jacoba Margaretha van Noordwyk

Getroud met potgieter en later met Israel. Oorlede voor 1985.


311. Anna Elizabeth van Noordwyk

Getroud met Venter.